deur AfriForum | Mei 31, 2018 | Argiewe
Aangesien die slaggate in Vryburg ’n groot gevaar vir motoriste inhou, het die plaaslike AfriForum-tak besluit om 20 dromme teer aan te koop om slaggate te help herstel. North West Crushers het goedgunstiglik die klip voorsien, terwyl die Naledi Plaaslike...
deur AfriForum | Mei 31, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan het die afgelope week ’n dag saam met die Engelbrecht-familie buite Fochville spandeer nadat twee lede van dié familie – Fanie (78) en Colleen (74) – op 13 Mei vanjaar tydens ’n wrede plaasaanval...
deur AfriForum | Mei 30, 2018 | Argiewe
AfriForum het die vullisterreine in Parys en Heilbron besoek en ná ’n oudit bevind dat dit nie aan nasionale standaarde voldoen nie. Dié oudit vorm deel van ʼn jaarlikse nasionale veldtog waartydens vullisterreine in dorpe waar AfriForum-takke gevestig is aan die hand...
deur AfriForum | Mei 30, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Senekal se vullisterrein besoek en ná ’n oudit daarvan bevind dat dit nie aan voorgeskrewe nasionale standaarde voldoen nie. Dié oudit vorm deel van ’n jaarlikse nasionale veldtog waartydens vullisterreine in dorpe waar...
deur AfriForum | Mei 30, 2018 | Argiewe
AfriForum het as deel van ’n groep gemeenskapsorganisasies van Hermanus op 28 Mei 2018 ’n vergadering met die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit belê ten einde die munisipaliteit se planne om onluste op dié dorp te beheer, te bepaal. Dudley Coetsee, uitvoerende...
deur AfriForum | Mei 30, 2018 | Argiewe
“Ondanks meer as 195 plaasaanvalle vanjaar het Bheki Cele, die minister van polisie, steeds nie plaasmoorde tot prioriteitsmisdade verklaar nie. Hierdie stilswye en apatie dui daarop dat die regering in wese plaasmoorde en -aanvalle as misdade deprioritiseer,” sê Ian...