deur AfriForum | Jun 7, 2018 | Argiewe
AfriForum se Tzaneen-buurtwag het op Woensdag, 6 Junie dié dorp gepatrolleer om sigbaarheid in die omgewing te verhoog. Buurtwaglede het ook nuwe toerusting ontvang, wat koeëlvaste baadjies, glimbaadjies en noodhulpsakke insluit. Die buurtwag het ook gisteraand aan ’n...
deur AfriForum | Jun 7, 2018 | Argiewe
AfriForum se Knak Korrupsie-werkswinkel is op 5 Junie 2018 in Port Elizabeth aangebied. Dít volg nadat die burgerregtewaghond se teenkorrupsie-eenheid onlangs ook na plaaslikeregeringsvlak uitgebrei is om korrupsie wat op hierdie vlak plaasvind met behulp van die...
deur AfriForum | Jun 6, 2018 | Argiewe
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het die organisasie se Benoni-tak, gemeenskapslede, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), PHP Sekuriteit en Super Cops Sekuriteit op 2 Junie 2018 ’n groot aantal ongemagtigde advertensieborde van sowel lamppale as...
deur AfriForum | Jun 6, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Dinsdag, 5 Junie 2018 ’n tak in Malmesbury gestig. Dié tak sal die gemeenskappe in Malmesbury, Philadelphia, Darling, Mamre, Atlantis, Dassenberg en Rondeberg bedien. Die takbestuur bestaan uit Anton Rossouw...
deur AfriForum | Jun 5, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum se buurtwag in die Pretoriase Moot doen weekliks misdaadvoorkomingspatrollies op verskillende dae en tye om onder meer hul sigbaarheid in dié gebied te verhoog. Elke patrollie duur ongeveer twee tot vier ure en word deur die buurtwag...
deur AfriForum | Jun 5, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag in ’n skrywe ’n dringende vergadering versoek met Mxolisi Kaunda, die KwaZulu-Natalse LUR vir vervoer, ten einde die gevaarlike toestand van paaie in die Paulpietersburg- en Vryheid-distrik te bespreek. Dít volg ná verskeie versoeke deur AfriForum...