deur AfriForum | Jun 12, 2018 | Argiewe
AfriForum se Nylstroom-buurtwag het op Woensdag, 6 Junie in samewerking met die SAPD en die gemeenskappolisiëringsforum ’n klopjag in Nylstroom uitgevoer. Altesaam 83 voertuie is deursoek en twee onwettige immigrante gearresteer. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se...
deur AfriForum | Jun 12, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het gister ’n skikking met die Vhembe Distriksmunisipaliteit bereik rakende die afgelope jare se waterkrisis in Louis Trichardt. AfriForum het ’n hofaansoek in die Noord-Gautengse hoë hof gebring om dié munisipaliteit aanspreeklik te...
deur AfriForum | Jun 11, 2018 | Argiewe
Verskeie AfriForum-takke het saam op 8 Junie 2018 ’n werkswinkel in Bellville bygewoon oor deelname aan die hersieningsproses van die takke se onderskeie munisipale geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP). Dié werkswinkel is deur Morné Mostert, AfriForum se hoof van...
deur AfriForum | Jun 11, 2018 | Argiewe
Adv. Gerrie Nel, hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 7 Junie 2018 op uitnodiging van dié organisasie se Kaapstad-Noord-tak die gemeenskap van die groter Kaapstad en omliggende dorpe oor korrupsie en privaat vervolging...
deur AfriForum | Jun 10, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het die parlement skriftelik in kennis gestel dat die organisasie met sy regspan sal konsulteer rakende die opsie om die proses wat behels dat artikel 25 van die Grondwet gewysig word ten einde die staat te bemagtig om eiendom sonder...
deur AfriForum | Jun 7, 2018 | Argiewe
Personeellede van die burgerregte-organisasie AfriForum is onlangs deur die skrywer AnnMaree Barry genooi om as gassprekers in Calitzdorp op te tree tydens die bekendstelling van haar nuutste boek getiteld Afvlerkvoëls. Barry is ’n sersant verbonde aan die...