deur AfriForum | Jun 13, 2018 | Argiewe
AfriForum se Tzaneen-buurtwag het op Sondag 10 Junie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n vermeende gewapende plaasaanvaller in Kgapane vasgetrek. Sy medepligtige is ook op dieselfde dag gearresteer. Die polisie soek die verdagte al sedert...
deur AfriForum | Jun 13, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n formele versoek ingedien om ’n mondelinge voorlegging te maak aan die parlementêre komitee wat met die hersiening van artikel 25 van die Grondwet gemoeid is. In ’n skrywe aan Vincent Smith, die voorsitter van dié komitee,...
deur AfriForum | Jun 13, 2018 | Argiewe
AfriForum se Westonaria-tak het op Saterdag, 9 Junie 2018, die pad na die plaaslike begraafplaas skoongemaak en verskeie vragte rommel verwyder wat oor en langs die pad gestrooi was en na die plaaslike vullisterrein geneem. “Die tak het besluit om hierdie projek aan...
deur AfriForum | Jun 12, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandeesmaand al die vullisterreine in die Tshwane Metropool geoudit as deel van dié burgerregte-organisasie se landwye vullisterreinouditprojek. Die oudit vorm deel van ’n jaarlikse nasionale veldtog waartydens vullisterreine in dorpe waar...
deur AfriForum | Jun 12, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n memorandum en ’n petisie, waarmee daar teen die voorgenome proses van onteiening sonder vergoeding beswaar aangeteken word, by die parlement ingedien. ’n Petisie wat deur sowat 250 000 bekommerde lede van die publiek...
deur AfriForum | Jun 12, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedurende Mei 2018 die vullisterreine in die Oos‑Rand geoudit as deel van hul nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Dié oudit vorm deel van ’n jaarlikse nasionale veldtog waartydens...