deur AfriForum | Jun 15, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag versoek dat die arbeidsgeskille by Eskom wat daartoe lei dat beurtkrag ingestel word, dringend opgelos word. Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum, sê dat beurtkrag ’n negatiewe...
deur AfriForum | Jun 15, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan het vandag saam met die American Broadcasting Corporation (ABC) twee plase besoek om met ’n plaasaanvalslagoffer, asook die familie van plaasmoordslagoffers te gesels. Op die Engelbrecht-familie se...
deur AfriForum | Jun 14, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê dat openbare deelname daartoe gelei het dat die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) minder as die helfte van die bedrag in Eskom se regulatoriese aansuiweringsrekening-aansoek (RAR) toegestaan het. Nersa het vandag R32,69...
deur AfriForum | Jun 14, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se George-tak het op 13 Junie 2018 ’n praatjie deur Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group, in die N.G. Kerk George-Suid se kerksaal aangebied. Die praatjie is deur ongeveer 200 lede van die publiek bygewoon. Dawie Roodt...
deur AfriForum | Jun 14, 2018 | Argiewe
AfriForum Wêreldwyd tree vanjaar weer as hoofborg van die Afrikaans is Lekker 2018-konsert op. Hierdie konsert, wat in samewerking met South African Events aangebied word, verskaf eg Afrikaanse vermaak vir Suid-Afrikaners in Nieu-Seeland en Australië. “Dit is vir ons...
deur AfriForum | Jun 14, 2018 | Argiewe
AfriForum se Phalaborwa-tak is hard aan die werk in dié dorp se gemeenskap: Die tak het die afgelope naweek inwoners van Bougainvillea-park gehelp om dié ouetehuis skoon te maak en vullis te verwyder. Die tak het ook ’n kontrakteur aangestel wat hierdie take voortaan...