deur AfriForum | Jun 25, 2018 | Argiewe
Verlof is aan die burgerregte-organisasie AfriForum verleen om teen die Noord-Gautengse hoë hof se uitspraak ten gunste van die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se eentalige Engelse taalbeleid te appelleer. Dié uitspraak is op 26 April 2018 gelewer. Volgens Alana...
deur AfriForum | Jun 25, 2018 | Argiewe
Ellisras se drinkwater is skoon verklaar nadat AfriForum ’n Suid-Afrikaanse Nasionale Akkrediteringstelsel (Sanas)-toets daarop laat doen het as deel van die burgerregte-organisasie se blou-en-groendruppelprojek. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se...
deur AfriForum | Jun 24, 2018 | Argiewe
AfriForum het ‘n in-diepte studie gedoen oor hoe die media verslag doen oor plaasmoorde, in vergelyking met ander insidente van geweld op plase. Die bevindinge sal deel vorm van die boek, Kill the Boer, wat op 30 Junie gepubliseer word. Die navorsing wys...
deur AfriForum | Jun 24, 2018 | Argiewe
‘n Groep van nege perderuiters wat meemaak aan ‘n historiese herdenkingsrit vanaf Bloemfontein na Kimberley om verskeie erfenisgebiede en monumente te besoek, het gister die lang pad aangepak. Die burgerregte-organisasie AfriForum en Kraal Uitgewers tree...
deur AfriForum | Jun 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag gesê die jongste onthullings rakende korrupsie by die Gautengse departement van gesondheid wys waarom die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekeringsplan (NGV) doodgebore is. ’n Verslag van 122 bladsye deur die...
deur AfriForum | Jun 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy beswaar uitgespreek oor die feit dat werkende mense uitgesluit word van die openbaredeelnameproses wat deur die parlementêre komitee gereël word oor onteiening sonder vergoeding. Dit volg nadat die komitee aangekondig het...