deur AfriForum | Jun 29, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum en dr. David Klatzow, forensiese wetenskaplike, verwelkom die bevindinge van die WNNR se Meraka Instituut oor die oorsprong van die Elandskraal-brand wat tot groot skade en lewensverlies aan Knysna en omliggende streke...
deur AfriForum | Jun 29, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum en Kraal Uitgewers het vanjaar as borg opgetree vir tien ruiters en hul perde wat die afgelope week van Bloemfontein na Kimberley gery het om die Anglo-Boereoorlog wat van 1899 tot 1902 plaasgevind het, te herdenk. Die ruiters van...
deur AfriForum | Jun 28, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Roodepoort-tak het op 26 Junie 2018 ’n reorganiseringsvergadering gehou en ’n nuwe takbestuur verkies. Lede wat reeds sterk in die gemeenskap betrokke is, was die fokus. Die nuwe takbestuur bestaan uit Fanie Naudé (voorsitter),...
deur AfriForum | Jun 28, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag gesê Gugile Nkwinti, minister van water en sanitasie, se regrukplan probeer ou probleme met onnodige burokrasie aanpak. Die minister het hierdie aankondiging vandeesweek tydens ’n tweejaarlikse konferensie van die...
deur AfriForum | Jun 27, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 23 Junie slaggate in die gebied om die Laerskool Kollegepark gevul. Altesaam 77 slaggate is hier gevul, kruisings en skoliervoetoorgange is geverf en padtekens is opgeknap en oorgeverf. AfriForum se Vanderbijlpark-tak beoog...
deur AfriForum | Jun 27, 2018 | Argiewe
AfriForum se Springs-tak het op 22 Junie 2018 ’n nuwe motor op ’n waterkar aan die gemeenskap van Endicott en Vischkuil voorsien. Dit volg nadat die kleinhoewegemeenskap die laaste maand deur baie veldbrande getref is, wat die tak genoop het om in te spring en die...