deur AfriForum | Jul 11, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope maand al die vullisterreine in Limpopo aan die hand van 33 vrae geoudit as deel van sy jaarlikse veldtog waartydens vullisterreine gemeet word in dié dorpe waar AfriForum-takke gevestig is. Daar is bevind dat...
deur AfriForum | Jul 11, 2018 | Argiewe
AfriForum het die afgelope maand vullisterreine in sowel die Vaaldriehoek as aan die Wes-Rand geoudit as deel van die burgerregte-organisasie se jaarlikse veldtog waartydens vullisterreine in dorpe waar AfriForum-takke gevestig is aan die hand van 33 vrae gemeet word....
deur AfriForum | Jul 10, 2018 | Argiewe
Volgens AfriForum bied vandag se uitspraak in die Hoogste Hof van Appèl wat die bevinding omkeer dat Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwerbi van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) van die rol van advokate geskrap moet word, geen struikelblok vir die beweerde...
deur AfriForum | Jul 10, 2018 | Argiewe
AfriForum se Vryburg-tak het die Groot Trek-herdenkingsmonumente op dié dorp omhein. Hierdie monumente is tydens die 100 jaar- en 150 jaar-herdenking van die Groot Trek opgerig waartydens wawielspore ook in sement vasgevang is. Dr. Dries Smit, lid van dié...
deur AfriForum | Jul 9, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Midvaal het op 5 Julie 2018 sewe stoptekens aan die plaaslike stadsraad oorhandig. Dít volg nadat die tak afwesige stoptekens op verskeie plekke in die gebied as ’n gevaar vir die gemeenskap geïdentifiseer het. “AfriForum wil ’n verskil in die...
deur AfriForum | Jul 8, 2018 | Argiewe
AfriForum en AfriForum Jeug moedig die publiek aan om deel te neem aan ’n konsultasieproses oor die toekoms van die standbeeld van pres. M.T. Steyn op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV). Dít volg ná die universiteit vandag aangekondig het dat ’n...