deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Nylstroom, Warmbad, Tzaneen en Ellisras het op Vrydag, 20 Julie 2018 in samewerking met die SAPD, gemeenskappolisiëringsforums, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies aan AfriForum se massapatrollie in hul onderskeie...
deur AfriForum | Jul 23, 2018 | Argiewe
AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Edenvale-, Germiston-, Springs- en Kempton Park-buurtwagte het op Vrydag 20 Julie 2018 in samewerking met die SAPD, gemeenskapspolisiëringsforums, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies in hul onderskeie gebiede aan...
deur AfriForum | Jul 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Julie 2018 in samewerking met die Witrivier SAPD gehelp om grondgrypers te verhoed om privaat grond in Witrivier, Mpumalanga te beset. ’n Groep van sowat 300 mense het ’n boer in die Witrivier-gebied se grond onregmatig...
deur AfriForum | Jul 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat Eskom se leierskap nog veel meer beslissend moet optree om dié sukkelende energieverskaffer om te draai. Eskom het aangekondig dat dit ’n voorbelaste verlies van R2,6 miljard en onreëlmatige besteding van bykans...
deur AfriForum | Jul 23, 2018 | Argiewe
Projek Nehemia – ’n AfriForum-inisiatief wat die integrasie van en samewerking tussen verskillende gemeenskap- en veiligheidstrukture behels – se nut en sukses is beklemtoon tydens die onlussituasie in Hermanus. Vanweë die sensitiewe ligging van die onlusgeteisterde...
deur AfriForum | Jul 23, 2018 | Argiewe
Inwoners van die De Goede Hoop-koshuis het op 21 Julie 2018 saam met AfriForum bystand verleen aan plaasaanvalslagoffers wat naby Koster, Noordwes woon. Tydens die aksie het studente ’n draadheining om die plaashuis opgerig. Die vrywilligers het ook ’n sloot gegrawe...