deur AfriForum | Aug 3, 2018 | Argiewe
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, en AfriForum se privaatvervolgingseenheid het gistermiddag vergader om korrupsiesake in Johannesburg te bespreek. Tydens dié vergadering het die eenheid ingestem om by korrupsiesake in te gryp wat klaarblyklik al jare...
deur AfriForum | Aug 2, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-inisiatief AfriForum het die Suid-Afrikaanse regering se besluit verwelkom om nie te appelleer teen die Suid-Gautengse hoë hof se uitspraak om Grace Mugabe se diplomatieke immuniteit ter syde te stel nie. AfriForum verwelkom ook die regering se...
deur AfriForum | Aug 2, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 2 Augustus 2018 die Jan Marais-natuurreservaat by die Universiteit van Stellenbosch (US) opgeruim en algemene instandhoudingswerk gedoen om ’n gesonde en veilige omgewing vir studente te skep. Die Jan Marais-natuurreservaat vier...
deur AfriForum | Aug 2, 2018 | Argiewe
Die besoedeling van die Vaalrivier het die afgelope paar maande in ’n ramp ontaard. AfriForum maak daarom vandag bekend hoe dié organisasie beoog om die rivier en die omgewing te rehabiliteer. Die veldtog is van stapel gestuur in Parys, waar die Ngwathe Plaaslike...
deur AfriForum | Aug 1, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het pas klagtes teen Julius Malema, leier van die EFF, by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion ingedien. Dié klagtes volg nadat Malema die afgelope naweek tydens die EFF se 5-jaarfeesvieringe in Mdantsane in die Oos-Kaap...
deur AfriForum | Aug 1, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag begin om ’n videoboodskap wyd onder internasionale beleggers, graderingsagentskappe en regerings te versprei. In dié video versoek AfriForum beleggers om druk op die Suid-Afrikaanse regering en president Cyril...