Header Artwork

AfriForum in Vryheid gee veiligheidsopleiding

AfriForum se Vryheid-tak het onlangs patrollie- en regsaspekte-opleiding aangebied vir die tak se patrolleerders. Hierdie opleiding vorm deel van die voordele wat AfriForum aan sy lede bied en ook om die patrolleerders te bemagtig om korrek binne die raamwerk van die...

AfriForum se Secunda-tak maak verstopte rioolpype skoon

AfriForum se Secunda-tak het op 30 Julie 2018, in samewerking met DDJ Handyman 365, begin met die burgerregte-organisasie se projek om rioollyne in dié dorp wat verstop is en in stormwaterpype oorspoel, skoon te maak. Die volgende dreine is skoongemaak: Die munisipale...

AfriForum maak park in Pretoria-Oos skoon

AfriForum het op 11 Augustus 2018 die park op die hoek van Piering- en Chroomstraat in Elarduspark, Pretoria skoongemaak. “Gemeenskapslede het ons in kennis gestel dat die park in ’n haglike toestand is weens vullis wat daar gestrooi is. Die AfriForum-tak het daarom...

Minister moet duidelikheid gee oor plaasonteieningslys

Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n beroep gedoen op Maite Nkoana-Mashabane, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, om uitsluitsel te gee oor die lys van plase wat die departement vir onteiening sonder vergoeding sal teiken. Dit volg nadat...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN