deur AfriForum | Aug 16, 2018 | Argiewe
Sedert AfriForum se Velddrif-buurtwag in Junie vanjaar gestig is, het misdaad in dié gebied tussen 1 Julie en 14 Augustus met bykans 75% gedaal. Daar was in hierdie tyd ook geen huisbrake nie. “Hierdie daling is te danke aan goeie samewerking tussen die buurtwag en...
deur AfriForum | Aug 16, 2018 | Argiewe
AfriForum, die Skoleondersteuningsentrum (SOS) en Solidariteit het vandag tydens ’n mediakonferensie oor die voorgestelde wysigings aan die Gautengse skoolregulasies vir 2019 aangekondig dat dié organisasies van mening is dat die wysigings aan die regulasies moontlik...
deur AfriForum | Aug 16, 2018 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het op 15 Augustus 2018 ’n brand in ’n elektriese verdeelkas in Vanderbijlpark SW5 geblus. ’n Lid van die AfriForum-tak het omstreeks 10:30 gisteroggend opgemerk dat rook uit ’n elektriese verdeelkas trek en lede van die buurtwag...
deur AfriForum | Aug 15, 2018 | Argiewe
Die besoedeling van die Vaalrivier – vanaf die rivier se oorsprong noord van Ermelo tot by die invloei daarvan in die Oranjerivier by Douglas – is ’n nasionale ramp. Om die rivier te help rehabiliteer, het AfriForum-takke die gemeenskappe in 15 dorpe en een stad langs...
deur AfriForum | Aug 15, 2018 | Argiewe
AfriForum het in ’n skrywe versoek dat die Openbare Beskermer (OB) die kantore van die departement van vervoer in Vryheid ondersoek. Dié stap was noodsaaklik omdat die departement min tot geen instandhoudingswerk aan sy infrastruktuurbates in sy area van jurisdiksie...
deur AfriForum | Aug 15, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bultfontein-buurtwag het op 14 Augustus 2018 drie vermeende onwettige jagters met drie ystervarkkarkasse in hul besit vasgetrek. Die jagters het vermoedelik met hul honde gejag. Dít volg nadat buurtwaglede op 9 Augustus 2018 vier ander vermeende onwettige...