Header Artwork

AfriForum stig Hopetown-tak

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Woensdag 15 Augustus 2018 ’n nuwe tak in Hopetown gestig. Die takbestuur bestaan uit: Paul van Niekerk (voorsitter), Tom Bissett (ondervoorsitter), Rynier Strydom (tesourier), Christine Blom (sekretaris), en Francois du...

AfriForum Kuruman se Jeug begin om ouetehuis te beveilig

AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 1 September 2018 begin om die veldgedeelte by die Mimosahof Ouetehuis skoon te maak. Dít volg nadat die ouetehuis onder ’n reeks inbrake deurgeloop het en die AfriForum-tak genader is om in te gryp met die beveiliging...

AfriForum se Kathu-buurtwag help om brand te verhoed

AfriForum se Kathu-buurtwag het danksy vinnige optrede gehelp om te verhoed dat ’n huis op 30 Augustus afbrand. Die AfriForum-buurtwagbeheerkamer het ’n oproep vanuit die gemeenskap ontvang oor rook wat by ’n huis in Kokkewietstraat gewaar is. Die beheerkamer het lede...

AfriForum se Ellisras-tak word ’n plaaswag sterker

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Ellisras-tak het sy Matlabas-plaaswag in dié streek gestig om te help om misdaad in hierdie gebied hok te slaan. AfriForum gaan ook binnekort veiligheidstoerusting aan dié plaaswag oorhandig. “Dié plaaswag vorm deel van ons...

AfriForum se Bethal-tak herstel strate

AfriForum se Bethal-tak het onlangs weer slaggate in dié dorp gevul. Die projek vind deurlopend plaas en het reeds groot impak op die dorp gehad. Sedert die van begin 2018 is meer as 1 700 sakkies teer vir dié doel aangewend. Elke sakkie teer kan 1 m2 vierkante meter...

AfriForum se Standerton-tak help gekaapte voertuig opspoor

Die AfriForum-buurtwag in Standerton, die SAPD, die polisie se K9-eenheid, Vispol, Kasselman Sekuriteit en die plaaslike brandweer het op 23 Augustus gehelp om ’n gesteelde taxi terug te vind nadat die voertuig in Honeydew, Johannesburg gekaap is. Twee verdagtes is by...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN