deur AfriForum | Sep 5, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het op 3 September 2018 ’n sigbaarheidspatrollie in samewerking met die SAPD en MML Sekuriteit in Norkempark gehou. ’n Internasionale mediaspan uit Swede het die patrollie vergesel om verslag te doen oor die stand van Suid-Afrikaanse...
deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
AfriForum se Velddrif-buurtwag het op 2 September in samewerking met die SAPD en ADT Sekuriteit ’n gesteelde voertuig teruggevind en vier verdagtes in verband hiermee gearresteer. ADT het die buurtwag in kennis gestel van ’n verdagte voertuig in Irislaan. Die voertuig...
deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n beroep op die regering gedoen om nie op te hou soek na antwoorde oor die bron van die onlangse listeriose-uitbreking nie. Die grootste uitbreking van listeriose in die geskiedenis van die mensdom het bykans 200...
deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Vredendal-tak het ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet no. 2 van 2000) gebring om die finansiële state van die Matzikama Plaaslike Munisipaliteit te bekom. Die doel hiervan is om...
deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het gedurende Augustus op 25 insidente gereageer en aan die gemeenskap bystand gelewer. Hierdie voorvalle, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en verskeie sekuriteitsmaatskappye, sluit onder meer ’n aantal...
deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het verneem dat die Gautengse onderwysdepartement onder leiding van LUR Panyaza Lesufi die sperdatum vir ouers om kommentaar op die nuwe voorgestelde skoleregulasies te lewer tot 14 September uitgestel het. “Lesufi gaan egter voort om...