deur AfriForum | Sep 7, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke en gemeenskapslede het verlede week dele van die dorp waar vullis onwettig gestort word, skoongemaak. Die rommel het die dorp besoedel en ook gesondheidsrisiko’s vir inwoners ingehou. Inwoners het handskoene en vullissakke...
deur AfriForum | Sep 7, 2018 | Argiewe
AfriForum se Goukou-plaaswag het op 1 September bystand verleen nadat ’n plaaswerker ’n verdagte persoon op een van die plaaswaglede se grond naby Albertinia gewaar en die plaaseienaar in kennis gestel het. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en ander lede van die...
deur AfriForum | Sep 6, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ’n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee belas met die hersiening van artikel 25 van die Grondwet aangevoer dat die ANC/EFF-alliansie se inisiatief om onteiening sonder vergoeding deur te voer ’n...
deur AfriForum | Sep 5, 2018 | Argiewe
AfriForum se nuutgestigte buurtwag in Germiston het veiligheidstoerusting ontvang nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens ’n toename in misdaadaktiwiteite in die omgewing. Die toerusting sluit koeëlvastebaadjies, glimbaadjies, voertuigmagnete en...
deur AfriForum | Sep 5, 2018 | Argiewe
AfriForum se Middelburg-buurtwag het op 1 September 2018 gesorg dat persone wat grond in Middelburg beset het, dié perseel verlaat. Gemeenskapslede het AfriForum van die grondgrype in kennis gestel, waarna die tak dadelik opgetree het. “Die AfriForum-tak het die...
deur AfriForum | Sep 5, 2018 | Argiewe
AfriForum se Zambesi-tak het die afgelope naweek die Chapel of God’s Grace kerk in Dr. Swanepoelweg skoongemaak en tuinvullis van dié perseel verwyder. Dié aksie volg nadat gemeenskapslede die AfriForum-tak genader het omdat die toestand van die perseel ’n brandgevaar...