Header Artwork

AfriForum bied veiligheidsopleiding in Riversdal aan

AfriForum se Goukou-plaaswag, wat deel vorm van die burgerregteorganisasie se Hessekwa-takstruktuur, het op 6 September 2018 opleiding ontvang oor regsaspekte wat op patrollies van toepassing is. Dié gratis opleidingsessie is aangebied deur Thomas van Dalen, AfriForum...

AfriForum se Bronkhorstspruit-tak kry nuwe bestuur

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het op 4 September 2018 ’n reorganiseringsvergadering gehou waar ’n nuwe takbestuur verkies is. Die nuwe takbestuur bestaan uit Magda Lewis (voorsitter), Leon von Benecke (ondervoorsitter), Christa Botha...

AfriForum se Meyerspark-tak herstel straat

AfriForum se Meyerspark-tak het die afgelope paar dae slaggate in Sholto Douglasstraat teen ’n koste van sowat R22 000 gevul. Die tak het van Roadchem, ’n plaaslike kontrakteur, gebruik gemaak en meer as 1 300 m2 se slaggate is gevul. Altesaam 3 750 kg asfalt,...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN