Header Artwork

Munisipaliteit herstel rioolaanleg ná druk deur AfriForum

Die Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit het onlangs die rioolaanleg in Naboomspruit begin herstel ná volgehoue druk deur die plaaslike AfriForum-tak. Dié tak het op 13 Augustus vanjaar ’n skrywe aan Mapule Mokoko, die munisipale bestuurder, gerig om die probleem onder...

AfriForum in Velddrif skep hoop deur bome te plant

Die AfriForum-tak in Velddrif het in September 15 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. Volgens Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder in die Boland, beoog die organisasie om vanjaar meer as 2 000 bome landwyd te plant....

Herstrukturering van polisie broodnodig

Na aanleiding van die misdaadstatistiek wat vandag bekend gemaak is, is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) nie in staat is om die burgers van Suid-Afrika na behore te beskerm nie. Die gemelde statistiek...

AfriForum se Middelburg-tak herstel heliblad

AfriForum se Middelburg-tak het op Saterdag 8 September die heliblad by die plaaslike hospitaal begin herstel. Daar was nie meer gepaste landingsareas nie en mediese- en nooddienspersoneel moes voortdurend alternatiewe landingsareas soek vir noodhelikopters om te...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN