deur AfriForum | Sep 14, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op Dinsdagaand, 11 September kragte saamgespan om ’n brandende vragmotor te help blus wat buite Ellisras aan die brand geslaan het. Die buurtwag is ontplooi nadat ’n noodroep hulle in kennis gestel het dat die vragmotor in ligte...
deur AfriForum | Sep 14, 2018 | Argiewe
AfriVriendelik, ’n inisiatief van AfriForum, se jaarlikse entrepreneurskompetisie skop vandeesweek af. Daar is vanjaar twee kategorieë vir deelnemers: een vir eienaars ouer as 18 jaar, en een vir kinders wat nog skoolgaande is, maar reeds met hul entrepreneurstalente...
deur AfriForum | Sep 14, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bethal-tak het op Donderdag 6 September slaggate in Van der Stel- sowel as Hoëveldlaan gevul. Die tak het besluit om slaggate in hierdie strate te herstel na gelang van versoeke vanuit die gemeenskap. Donasies in die vorm van teer en ander materiaal is...
deur AfriForum | Sep 13, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Standerton het vier bome by Laerskool Kallie de Haas as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. Volgens Bronwen Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir Mpumalanga-Wes, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer...
deur AfriForum | Sep 13, 2018 | Argiewe
Om die aanbreek van die lente te vier het AfriForum in Vaalharts se jeug op Maandag 4 September die blombeddings by Huis Andalusia (ʼn tehuis vir bejaardes in Jan Kempdorp) opgekikker met blomme en saailinge geskenk deur Flora Mall Kwekery. Hendrik Jacobs, AfriForum in...
deur AfriForum | Sep 13, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag 10 September 2018 ‘n nuwe tak in die Vaalharts-besproeiingskema gestig. Die takbestuur bestaan uit: Ruan Beukes (voorsitter), Brendon Fourie (ondervoorsitter), Wilhelm Steyn (tesourier), Cedric Muller...