deur AfriForum | Sep 19, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bellville-buurtwag het op 17 September die SAPD bygestaan om ’n vermeende inbreker vas te trek. Die vermeende inbreker is gewaar waar hy by twee huise ingebreek het, waarna die SAPD ontbied is. Die inbreker kon egter nie onmiddellik opgespoor word nie,...
deur AfriForum | Sep 19, 2018 | Argiewe
Riversdale se park in Wyk 13 is vyf bome ryker ná die AfriForum-tak in Meyerton dit as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek geplant het. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Vaaldriehoek en Wes-Rand, beoog die...
deur AfriForum | Sep 19, 2018 | Argiewe
AfriForum se Sasolburg-tak het op 15 September vanjaar die pad by die Minnaarstraat- en Wonderfontein-aansluiting opgeknap. Dit volg nadat verskeie motorongelukke by die aansluiting plaasgevind het weens ʼn tekort aan instandhouding. Die opknapping het ingesluit die...
deur AfriForum | Sep 19, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het die afgelope week ’n druk- en boorgatpomp herstel wat al ’n geruime tyd lank buite werking was. ’n Nuwe elektroniese beskermingsmeganisme het verseker dat die drukpomp – wat water vanaf die Nylstasie na die hoofreservoir vervoer –...
deur AfriForum | Sep 19, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 15 September die veiligheid tydens ’n fietsrydag wat by die Hoërskool Ellisras gehou is, behartig. Volgens Gideon de Jager, veiligheidsvoorsitter van AfriForum se Ellisras-tak, was daar geen ernstige insidente op die dag...
deur AfriForum | Sep 19, 2018 | Argiewe
AfriForum se Meyerspark-tak het gedurende die naweek van 15 September die strepe geverf van Sholto Douglasstraat. Die tak het onlangs in dieselfde straat ook slaggate gevul. “Ons word gereeld deur die gemeenskap genader om munisipale diensleweringskwessies behoorlik...