Header Artwork

AfriForum Zeerust-tak se loodskomitee gestig

AfriForum se Zeerust-tak is onlangs gestig en die loodskomiteelede is Des van Loggerenberg (voorsitter), Pierre van der Walt (ondervoorsitter), Madelein van der Walt (sekretaris en tesourier) en Willem Ward (veiligheid). Van Loggerenberg vertel hoe gretig hy en die...

AfriForum stig buurtwag in Margate

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 13 September 2018 ’n AfriForum-buurtwag in Margate gestig nadat die gemeenskap vir ’n geruime tyd die behoefte uitgespreek het om die hoë vlakke van misdaad in die omgewing deur middel van ’n buurtwag te bekamp. Die...

AfriForum se Kuruman-buurtwag help om brand te blus

  AfriForum se Kuruman-buurtwag het op 16 September 2018 in samewerking met die Ga‑Segonyana Plaaslike Munisipaliteit en die streeksdiensteraad ’n veldbrand by ʼn wildskamp geblus. Dié brand het vermoedelik in die wildskamp ontstaan en daarna na die perdeklub...

AfriForum se Roodepoort-buurtwag help verdagte vastrek

Fanie Naude, voorsitter van AfriForum se Roodepoort-tak, het op 13 September om 20:30 ’n oproep oor ’n vermeende grondbetreder ontvang, waarna hy ’n buurtwaglid ontbied het om ondersoek in te stel. Kort daarna het die buurtwaglid bevestig dat daar wel ’n betreder op...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN