Header Artwork

AfriForum se Springs-tak skep hoop tydens boomplantmaand

Die AfriForum-tak in Springs het vyf tontelhouteby Hoërskool Dr. Johan Jurgens as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. Volgens Cornel Swart, voorsitter van AfriForum se Springs-tak, beoog die organisasie om vanjaar meer as 2 000 bome landwyd...

AfriForum se Roodepoort-buurtwag hou massapatrollie

Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het in Septembermaand ’n massapatrollie ten opsigte van misdaadvoorkoming geloods. Die patrollie het by die Fairlands-polisiestasie afgeskop. In totaal het 48 eenhede aan die patrollie deelgeneem, waaronder privaat...

AfriForum skep hoop in Heidelberg tydens boomplantmaand

Jordaanpark in Heidelberg is tien witstinkhoutbome ryker ná die AfriForum-tak in Heidelberg dit as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek geplant het. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Vaaldriehoek en die Wes-Rand,...

AfriForum skep hoop by hoërskool tydens boomplantmaand

Die AfriForum-tak in Westonaria het ses bome by Hoërskool Westonaria as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se distrikskoördineerder vir Vaaldriehoek en Wes-Rand, beoog die organisasie om vanjaar meer as...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN