deur AfriForum | Sep 27, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Springs het die afgelope langnaweek in samewerking met die SAPD en die Casseldale GPF die veiligheid behartig by twee afsonderlike revuevertonings wat by die Laerskool Selectionpark gehou is. Volgens Cornel Swart, voorsitter van AfriForum se...
deur AfriForum | Sep 27, 2018 | Argiewe
AfriForum se Alberton-tak het op 20 September nuwe veiligheidstoerusting ontvang, wat tien koeëlvastebaadjies, glimbaadjies en flitsligte insluit. Dit volg nadat dié behoefte weens ’n toename in misdaadaktiwiteite in die omgewing deur die tak geïdentifiseer is. “Die...
deur AfriForum | Sep 27, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het twee bome by die ingang van die dorp se begraafplaas geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se distrikskoördineerder vir Limpopo, beoog die organisasie om vanjaar...
deur AfriForum | Sep 27, 2018 | Argiewe
Op 21 September 2018 het AfriForum se buurtwag in Harrismith saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Community Patrollers vanuit die Moslem-gemeenskap ’n suksesvolle padblokkade gehou. Tydens hierdie blokkade is drie arrestasies gemaak, waaronder twee...
deur AfriForum | Sep 27, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Winburg het nege bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. Volgens Michelle Peens, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Oos-Vrystaat, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 2 000 bome te plant. “Ons...
deur AfriForum | Sep 27, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bultfontein het ’n boom elk by Hoërskool Bultfontein en by die plaaslike tehuis vir bejaardes geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand. Volgens Michelle Peens, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Oos-Vrystaat, beoog...