deur AfriForum | Sep 28, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het onlangs nuwe veiligheidstoerusting in ontvangs geneem weens ’n toename in lede by dié buurtwag. Die toerusting sluit flitse, voertuigmagnete en huisbordjies in. “Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein is besig om vinnig...
deur AfriForum | Sep 28, 2018 | Argiewe
Die AfriForum tak in Fochville het 16 inheemse bome geskenk as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek. Laerskool Losberg, Laeskool Fochville, Fochville Primary School en Hoërskool Fochville het elk vier bome ontvang. Volgens Stephen Nel,...
deur AfriForum | Sep 28, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Germiston het vyf bome by Afrikaanse Hoërskool en twee bome by Laerskool Elspark in Germiston geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand. Volgens Elize Hern, woordvoerder van AfriForum se Germiston-tak, beoog die organisasie...
deur AfriForum | Sep 28, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Hertzogville het ’n swartkareeboom by die Cheeky Chick-restaurant in die dorp geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir Stellaland, beoog die organisasie...
deur AfriForum | Sep 28, 2018 | Argiewe
Vrywilligers van AfriForum se Piet Retief-buurtwag het die aand van 14 September 2018 nog ’n suksesvolle sigbaarheidsaksie behartig. Die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het agt van hul lede afgestaan om die patrollie te steun, terwyl verkeersbeamptes...
deur AfriForum | Sep 28, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het, as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand, 11 vaderlandswilge by die Voorbereidingskool en drie in die Konsentrasiekampparkie geplant. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder in Stellaland, beoog die...