deur AfriForum | Okt 3, 2018 | Argiewe
Op 27 September het een van AfriForum se Hospitaalpark-buurtwagpatrolleerders onraad vermoed toe hy op pad huis toe ’n persoon oor ’n muur sien spring het. Nadat hy die patrolliegroep in kennis gestel het, het hy die verdagte in die hoek van ’n erf aangekeer, waarna...
deur AfriForum | Okt 3, 2018 | Argiewe
AfriForum se Rayton/Heuwelsig-buurtwag het op 27 September tydens ’n patrollie en in samewerking met die SAPD-blitspatrollie ’n gekaapte Toyota Fortuner opgespoor. Die voertuig is agter die Bloemgate-winkelsentrum gevind binne ’n uur nadat die buurtwag van die kaping...
deur AfriForum | Okt 3, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Bultfontein het op 29 September gehelp om ’n verdagte aan te keer wat by ’n rooftog by die Shoprite Usave in dié dorp betrokke was. Die Usave is net voor toemaaktyd deur vyf gewapende mans beroof. Die personeel is in die winkel aangehou en...
deur AfriForum | Okt 2, 2018 | Argiewe
Drie lede van AfriForum se Moreletapark-tak se Grootfontein-buurtwag het gesertifiseerde vlak 1- en 2-noodhulpopleiding oor die afgelope paar naweke ontvang. Die buurtwag beplan ook om hierdie drie lede vir vlak 3-noodhulpopleiding te stuur. “Omdat hierdie buurtwag ’n...
deur AfriForum | Okt 2, 2018 | Argiewe
AfriForum het die afgelope naweek in samewerking met Amandri Tuindienste die bebosde ruimte op die hoek van Trichardtweg en Cradocklaan in Kloofsig, Centurion skoongemaak. Andrew Maden, ’n inwoner van die omgewing wie se huis aan die bebosde ruimte grens, het...
deur AfriForum | Okt 2, 2018 | Argiewe
AfriForum spreek sy absolute afsku uit oor Nicholas Ninow se beweerde verkragting van ’n sewejarige dogtertjie tydens ’n insident wat glo sowat ’n week gelede by ’n Dros-restaurant in Silverton plaasgevind het. “Hierdie beweerde optrede van Ninow is in skrille kontras...