deur AfriForum | Okt 12, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vaalharts het op 4 Oktober in Jan Kempdorp en op 5 Oktober in Hartswater veiligheidsvergaderings gehou waarby die gemeenskap kon baat. Marnus Kamfer het tydens die vergaderings meer vertel oor wat mense te doen staan in die geval van grondgrype,...
deur AfriForum | Okt 11, 2018 | Argiewe
As deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog wat in Oktober 2018 afskop het, het dié burgerregte-organisasie se Springs-tak op 29 September ’n massaskoonmaakaksie in Ermeloweg van stapel gestuur. Dít volg nadat lede van die Springs-tak gedeeltes met lang gras langs...
deur AfriForum | Okt 11, 2018 | Argiewe
AfriForum se Ventersdorp-buurtwag het dié dorp help opruim ná betogende inwoners die strate onbruikbaar gelaat het. Die betogers het op 8 Oktober 2018 die dorp ingevaar weens ontevredenheid oor die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit se swak dienslewering. Rotse, klippe...
deur AfriForum | Okt 11, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 6 Oktober 2018 skietopleiding by Sport Adventure Shooting in Walkerville ontvang waartydens 12 buurtwaglede in verskeie veiligheidstegnieke touwys gemaak is. Die buurtwaglede moes onder meer 3,2 km in 40 minute te voet met ’n...
deur AfriForum | Okt 11, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-takke in Pretoria-Noord en -Suid het in Septembermaand gesamentlik 574 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se nasionale boomplantmaandprojek geplant. Die Bronkhorstspruit-tak het ook tydens die projek indringerbome verwyder. “Deur inheemse bome...
deur AfriForum | Okt 11, 2018 | Argiewe
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het die afgelope naweek ‘n suksesvolle patrollie gehou waartydens ’n skoonmaakaksie ook van stapel gestuur is. Dié buurtwag beskerm woongebiede soos Meyerpark, Equestria, Silverton, en Silverton Uitbreiding 5 en 8. Die patrollie was...