deur AfriForum | Okt 16, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Overstrand het twee graad 9-leerders van die Hoërskool Hermanus geborg om die burgerregte-organisasie se jeugkamp tydens die September-skoolvakansie by te woon. Vion Wium en Maia Bellingham het albei met besonder positiewe ervarings teruggekeer....
deur AfriForum | Okt 15, 2018 | Argiewe
Drie slagoffers wie se lewens deur plaasaanvalle en -moorde geraak is, het vandag tydens ‘n verfilmde gespreksgeleentheid in Pretoria hul stories aan die wêreld vertel en gereageer op die onlangse uitspraak van president Cyril Ramaphosa dat daar nie so iets soos...
deur AfriForum | Okt 15, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs die vullisterrein op Springbok besoek en geoudit, waarna bevind is dat dié terrein geensins aan nasionale standaarde voldoen nie. Volgens toepaslike wetgewing en regulasies, onder meer die Wet op Nasionale...
deur AfriForum | Okt 15, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het verlede week slaggate in dié dorp opgevul teen ’n koste van nagenoeg R26 000 as deel van die burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog. Slaggate is in die volgende strate opgevul: Op die hoek van Burger- en Cilliersstraat,...
deur AfriForum | Okt 14, 2018 | Argiewe
Verteenwoordigers van AfriForum is tans in Australië as deel van dié burgerregte-organisasie se internasionale veldtog teen plaasmoorde, waar hulle die verhale van slagoffers van plaasaanvalle en -moorde vertel. AfriForum het reeds vergader met minister Andrew Hastie,...
deur AfriForum | Okt 12, 2018 | Argiewe
AfriForum se Mooinooi-tak het die eerste fase van hul straatnaamverfprojek op Saterdag 29 September 2018 afgeskop. Sowat ses sypaadjies naby die polisiestasie is geverf. Straatname op die dorp is al só verblyk dat dit veiligheidspatrollies bemoei. “Die veiligheid en...