Header Artwork

AfriForum se Edenvale-tak skep hoop met die plant van bome

Die AfriForum-tak in Edenvale het 20 bome by verskeie kleuterskole, asook in ’n gedeelte van die vleiland in Edenvale geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplant-inisiatief vir 2018. Volgens Gary Thomas, voorsitter van die omgewingsakeportefeulje van...

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang GOS-opleiding

  AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Kempton Park-, Edenvale- en Germiston-buurtwag het op 11 Oktober 2018 in aanloop tot die laaste nasionale patrollie van 2018 gesamentlikeoperasionelesentrum- (GOS) opleiding in Brakpan ontvang. Dit volg nadat daar weens ’n...

Alberton-buurtwag ontvang noodhulpopleiding

Lede van AfriForum se Alberton-buurtwag het op 13 Oktober 2018 basiese noodhulpopleiding ontvang en geleer om bloeding te stop en kardiopulmonêre resussitasie (KPR) op sowel volwassenes as kinders toe te pas. Die opleiding is deur Marius Gouws van die Nasionale...

AfriForum se Meyerspark-buurtwag trek verdagte vas

Tydens ’n patrollie op 11 Oktober 2018 is die Meyerspark-buurtwag deur ’n AfriForum-lid gekontak nadat dié lid ’n betreder in sy erf betrap het. Die verdagte het probeer vlug en in die proses ’n ander persoon in die straat aangerand. Patrollievoertuie het betyds by...

Mosselbaai-tak se jeug plant bome in Hartenbos

Die flukse jeug van AfriForum se Mosselbaai-tak het op 13 Oktober 2018 tien inheemse bome by die Laerskool Hartenbos geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantprojek. Louis Cook, voorsitter van die AfriForum-tak in Mosselbaai, het ’n wakende oog oor...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN