deur AfriForum | Okt 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 17 Oktober 2018 ’n skrywe aan die Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit gerig en ’n datum vir ’n opvolgvergadering met dié munisipaliteit geëis. AfriForum se Aliwal-Noord-tak het al verskeie kere ’n vergadering met die...
deur AfriForum | Okt 20, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan die Dikgatlong Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin aangedring word op die onmiddellike skoonmaak van alle rioolstortings in Barkly-Wes, die onmiddellike ondersoek na die omvang van rioolblokkasies en...
deur AfriForum | Okt 19, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die feit verwelkom dat die ANC vandag plaasmoorde in ’n mediaverklaring veroordeel het, maar bygevoeg dat verklarings alleen nie genoeg is om die krisis in die praktyk hok te slaan nie. Die organisasie het opnuut ’n beroep op...
deur AfriForum | Okt 19, 2018 | Argiewe
AfriForum se Edenvale-buurtwag het op 13 Oktober 2018 ses nuwe koeëlvastebaadjies ontvang nadat die plaaslike tak dié behoefte weens misdaadtoename in die omgewing geïdentifiseer het. “Die buurtwag vorm deel van AfriForum se plaaslike takstruktuur en het ten doel om...
deur AfriForum | Okt 19, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is in samewerking met Boere in Nood en georganiseerde landbou besig met ’n projek om voer in te samel vir boere in die Waterberg-distrik wat onder ernstige droogtes gebuk gaan. Nege vragmotors het die afgelope week 1 154 bale voer...
deur AfriForum | Okt 19, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Middelburg het drie bome en vyf struike by skole en tehuise in dié dorp geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief. Volgens Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Laeveld, het die...