Header Artwork

AfriForum-teenboelieveldtog besoek Pro-Practicum Skool

Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 11 Oktober 2018 by die Pro-Practicum skool in Krugersdorp besoek gaan aflê. Dié veldtog skep bewustheid oor afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in....

AfriForum-teenboelieveldtog besoek Laerskool Roodekrans

Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 15 Oktober 2018 by Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê tydens dié skool se boelie­bewusmakingsweek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met...

Witrivier-buurtwag ontvang selfverdedigingsopleiding

Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het onlangs selfverdedigingsopleiding voltooi wat deur Piet Venter aangebied is. Dit vorm deel van ’n reeks opleidingsgeleenthede wat dié buurtwaglede bywoon om te verseker dat hulle korrek optree tydens noodsituasies. Addisionele...

AfriForum se Bethal-tak verseker groen toekoms

AfriForum se Bethal-tak het 30 bome by verskeie plekke op dié dorp geplant as deel van die burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief vir 2018. Palmoord Sentrum vir Bejaardes, Wonderland Kleuterskool, Bethal Independent Primary School, die plaaslike polisiestasie...

AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Phalaborwa-tak vul slaggate

AfriForum se Phalaborwa-tak het op 15 Oktober 2018 die eerste fase van sy slaggatprojek afgeskop. Die projek, waartydens slaggate in die dorp opgevul word, vorm deel van die burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog wat daarop gemik is om probleme in dorpe self aan...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN