deur AfriForum | Okt 24, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein – wat Uitsig, Pellissier, Fichardtpark, Hospitaalpark, Wilgehof, Langenhovenpark, Rayton-Heuwelsig en Bloemfontein-Noord insluit – het op Vrydag 22 Oktober 2018 aan ’n nasionale veiligheidspatrollie deelgeneem. Tydens dié...
deur AfriForum | Okt 23, 2018 | Argiewe
Noordstad Sekuriteit het AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak op 21 Oktober 2018 gekontak om ’n verdagte te help aankeer. Foto’s van die verdagte se voertuig en beeldmateriaal van die misdrywe is aan buurtwaglede gestuur en die voertuig is ook aan misdaad gekoppel wat...
deur AfriForum | Okt 23, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bloemhof het vandeesweek 21 nuwe stop- en toegeetekens by verskeie kruisings in dié dorp opgerig. Sommige van die tekens was weg en verskeie ander nie meer sigbaar nie en moes vervang word. Die projek het die Bloemhof-tak na beraming R6 000 gekos...
deur AfriForum | Okt 23, 2018 | Argiewe
AfriForum se Westonaria-tak het deur volgehoue druk op die Rand West City Plaaslike Munisipaliteit uiteindelik op 22 Oktober 2018 sukses bereik toe dié munisipaliteit verskeie masjinerie aan hul werknemers beskikbaar gestel het om besoedelde woonbuurte en strate skoon...
deur AfriForum | Okt 23, 2018 | Argiewe
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 18 Oktober 2018 ’n verdagte vasgetrek ná hy tydens ’n rooftogpoging by ’n buurtwaglid se voordeur betrap is. Die buurtwaglid het die verdagte, wat met ’n waardevolle gesteelde resiesfiets op die vlug geslaan het, oor die radio...
deur AfriForum | Okt 23, 2018 | Argiewe
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 18 Oktober 2018 basiese patrollie- en regsaspek-opleiding ontvang weens ’n toename in lede wat onlangs by die buurtwag ingeskakel het. Die opleiding is aangebied deur Corné Cronjé, AfriForum se streekshoof vir die...