deur AfriForum | Okt 25, 2018 | Argiewe
AfriForum se Springs-tak het op Vrydag 19 Oktober 2018 in samewerking met die SAPD, SAPPS-sekuriteit, CMS-sekuriteit, Prosafe Security, Marrogorra Protection, die Selpark-, Geduld- en Springs-Noord-GPF, asook die gemeenskap van Endicott ’n massapatrollie in hul...
deur AfriForum | Okt 25, 2018 | Argiewe
Die jeug van AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het op Vrydag, 19 Oktober die 95 matrikulante van Hoërskool Erasmus sterkte met die eindeksamen toegewens deur stresballe en penne aan hulle uit te deel. “Ons wou graag ons deel doen om die matrikulante tydens die...
deur AfriForum | Okt 25, 2018 | Argiewe
AfriForum se Delareyville-tak het onlangs die area langs die N14 oorkant die township skoongemaak waar vullis onwettig gestort word. Die besoedeling, wat heelwat weggooibare babadoeke insluit, het ’n gesondheidsrisiko vir inwoners geword. “Dit is verblydend om te sien...
deur AfriForum | Okt 25, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Limpopo – Tzaneen, Ellisras, en Nylstroom – het op Vrydag 19 Oktober 2018 saam met die Matlabas-plaaswag en Warmbad se RTL- en RSRT-buurtwagte aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Ses buurtwagte en 237 patrolleerders het altesaam meer as...
deur AfriForum | Okt 25, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Gauteng-Suid – Vanderbijlpark, Roodepoort en Randfontein – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Dié drie AfriForum-buurtwagte en 57 patrolleerders het bykans 1 500 km in 45 voertuie afgelê. Slegs een voorval...
deur AfriForum | Okt 25, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Waterkloof het as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog die afgelope naweek ’n gebied wat in ’n vervalle toestand was, skoongemaak. Sowat 20 mense het saamgespan om die gebied tussen Solomon Mahlangurylaan en Clifflaan, oorkant...