Header Artwork

Manna vir die Boere is vanjaar weer volstoom aan die gang om boere in nood te help. Daar is reeds 35 vragte voer by boere in verskeie gebiede in die land afgelewer. Dis veral boere in die droogte geteisterde Karoo wat by die skenkings baat gevind het. Boere in die Laingsburg ongewing vertel hoe dankbaar hulle vir die hulp is.

Die waarde vir skenkings wat reeds in 2021 versprei is beloop reeds meer as R500 000. Daar is veral baie skenkings van Bethlehem, Riversdal en Potchefstroom ontvang. Verskeie vragte voer is by Willowmore, Brandvlei en Aberdeen afgelaai. Manna vir die Boere het nog baie skenkings nodig om boere in nood te bereik.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN