Die tweede Centurion Gemeenskapsmark, om mense wat tydens die COVID-19-inperking swaar gekry het te help om ’n inkomste te genereer, is Vrydag by die Doxa Deo-gemeente in Raslouw gehou. Driné de Bruyn, die organiseerder, het die eerste een op 26 Maart by haar huis...
Deur Alet Rademeyer ’n Woede is onder gewone mense aan die opbou oor hulle steeds belasting moet betaal, terwyl hul hardverdiende geld deur die ANC-regering gesteel en deur amptenare aangewend word om hulself te verryk. Só meen kenners wat vandag aan ’n...
Forum Sekuriteit het die afgelope twee dae hul eerste basiese brandbestrydingskursus in Kloofsig, Centurion, aangebied. Personeel van AfriForum se hoofkantoor, lede van die Benoni-buurtwag en personeel van die Buffelsfontein Restaurant het die kursus bygewoon....
AfriForum se Besigheidsbytjies het vandag die Laerskool Muldersdrift in Krugersdorp besoek. Leerlinge het na praatjies geluister en entrepreneurskap-opleiding ontvang. Leandie Bräsler, AfriForum se bestuurder vir Jeugleierskap, sê dis lekker om kinders te inspireer...
Deur Andrea van Wyk Swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is moreel bankrot. Dit benadeel almal in die land behalwe diegene met politieke bande se beursies en hulle wat deur die ideologie bedwelm is, sê Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum. Roets het...