Deur Zydèlia Venter Akademia het onlangs ʼn toekenning van die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (CIMA) ontvang vir uitnemendheid in onderrig. Die instelling het die toekenning genaamd, Groep-landkampioen, tydens ʼn virtuele toekenningsplegtigheid...
Deur Marthinus Koekemoer Die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria het dringend R5 miljoen nodig om dié geskiedkundige erfenisterrein vir die volgende ses maande aan die gang te hou. Die monument het ’n noodkreet op sy FB-blad geplaas en sê personeelafleggings is ’n...
Deur Marthinus Koekemoer Marble Hall het onlangs die negende dorp in Limpopo geword waar “Welkom in AfriForum-Wêreld”-borde aangebring is. Die borde dien as ’n manier om bewusmaking vir AfriForum te skep asook om ’n noodnommer van die plaaslike buurtwag...
Deur Marthinus Koekemoer Die hofsaak waar AfriForum meer as honderd studente help ná die Nasionale Skema vir Finansiele Bystand vir Studente (NSFAS) verlede jaar summier sowat 5 000 studente se lenings opgeskort het, sal op 26 Februarie in die Kaapse Hooggeregshof...
Deur Alet Rademeyer Regter Frits van Oosten het vandeesweek in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria ’n groep boere en Zimbabwiese maatskappye se aansoek om met ’n skadevergoedingseis van R2 miljard teen die Suid-Afrikaanse regering voort te gaan, toegestaan....