Deur Marthinus Koekemoer Solidariteit Helpende Hand het vandeesmaand begin om ’n nuwe kursus vir tuisversorging van bejaardes aan te bied. Dit volg ná die organisasie die afgelope tyd oorval is met versoeke van mense wat behoefte aan tuisversorging het. Die...
Deur Marthinus Koekemoer Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat die regering van Botswana sy span amptelik gevra het om hulle met voorverhoorverrigtinge in die vervolging van Welheminah Mphoeng Maswabi by te staan....
AfriForum het vandag ’n groot oorwinning vir inwoners van Naboomspruit behaal nadat dié organisasie die Limpopo Hooggeregshof in Pietersburg (Polokwane) dringend genader het om die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit te dwing om water volhoubaar aan...
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum Sport bied op Saterdag 27 Maart sy eerste pretloop by die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria aan. Die AfriForum Sport vir Hoop-pretloop word gereël met die oog daarop om mense, ondanks COVID-19, geleentheid te gee om weer lekker...
Deur Alet Rademeyer Die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) en gemeenskappe van Koster en Swartruggens het vir ander gemeenskappe gewys dat munisipale dienste wel in gemeenskappe se eie hande geneem kan word en dié groep, sowel as AfriForum, wil...