deur AfriForum | Jul 6, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bothaville-tak het hulppakkette aan ses skole in die dorp en omgewing geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone...
deur AfriForum | Jul 6, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Thabazimbi-Suid-tak het verlede week gehelp om kospakkies aan behoeftiges in die omgewing van Kromdraai, Leeupoort, Koedoeskop en Rooiberg te versprei. Die inhoud van die kospakkies word onder andere deur boere in die Thabazimbi-Suid-omgewing geskenk....
deur AfriForum | Jul 6, 2020 | Blogs
Lede van die publiek word soms daarvan beskuldig dat hulle swak diens te gelate aanvaar. Aan die ander kant is dit waar dat klagtes dikwels op dowe ore val. Geen diens kan verbeter word en geen probleem kan opgelos word as dit geïgnoreer word nie. Dit is dus een of...
deur AfriForum | Jul 6, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Dirk Venter, Christo van der Walt en Barry Jacobs, lede van die AfriForum-tak in Potchefstroom, trotseer weekliks tussen 06:00 en 09:00 die koue wintersoggende om slaggate in dié dorp te herstel. Ondanks die nasionale inperking wat herstelwerk bemoeilik (en Venter wat...
deur AfriForum | Jul 6, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Marble Hall het ’n skolehulppakket ter waarde van R6500 aan die Noem Noempie-kleuterskool geskenk. Dit vorm deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met Afriforum Jeug van stapel gestuur is. Die pakkette bevat...