deur AfriForum | Jul 22, 2020 | Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
Die staat het die klagtes laat vaar teen die beskuldigde in een van die sake oor onredelike inperkingsinhegtenisnemings wat deur AfriForum aangepak is. Dit volg nadat AfriForum op 1 Junie 2020 aangekondig het dat hy twee loodssake aanpak om onredelike...
deur AfriForum | Jul 20, 2020 | Ongekategoriseerde, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan dr. Mandla Makhanya, vise-kanselier van Unisa gerig om die afdanking te versoek van die Unisa-dosent Muhammad Zakaria Asmal, oor sy geslags- en rasgebaseerde aanval op sosiale media teenoor ’n vroulike...
deur AfriForum | Jul 14, 2020 | Blogs
Sun Tzu was ’n antieke Chinese generaal en beroemde militêre strateeg wie se beginsels vir oorlogvoering al vir eeue gebruik en misbruik word. Sy legendariese boek Die kuns van Oorlog verskaf belangrike lesse in die stryd teen plaasterreur. Hoewel hierdie meesterwerk...
deur AfriForum | Jul 10, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het vandag in ’n skrywe aan luitenant-generaal J.M. Nkomo versoek dat sy ’n groep beamptes van die Tshwane-metropolisiedepartement (TMPD) beskikbaar stel vir konsultasie rakende die privaat vervolging wat AfriForum teen hulle sal...
deur AfriForum | Jul 10, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum bevraagteken die goedkeuring van die Tshwane Metro se begroting vir die 2020/2021-boekjaar aangesien slegs die munisipale raad bevoeg is om ’n begroting goed te keur – en nie die administrateur nie. Dié raad is vroeër vanjaar...