deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum beskou Nathi Mthethwa, die Minister van Sport, se aandrang dat Rugby SA teen spelers moet optree wat nie die knie vir die linkse, polities gedrewe Black Lives Matter-beweging gebuig het nie, as diktatoriaal. Dit volg op Mthethwa se reaksie nadat agt...
deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 11 Augustus 2020 by die Laerskool Kameelfontein in Roodeplaat besoek afgelê waartydens die gr.7-leerders van dié skool toegespreek is. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met...
deur AfriForum | Aug 13, 2020 | Blogs
Deur dr. Eugene Brink In ’n onlangse brief aan die nasie begin president Cyril Ramaphosa met ’n bondige uiteensetting van die kommerwekkende toestand van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Daarna verloor hy homself in ’n ooroptimistiese illusie wat totaal verwyder is van...
deur AfriForum | Jul 30, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag hofverrigtinge in Hartswater in die Noord-Kaap bygewoon, waar vyf verdagtes vir die wrede moord op Elzabie (54), Breggie (73) en Danie Brand (83) verskyn het. Honderde lede van die Hartswater- en omliggende gemeenskap het met plakkate na die...
deur AfriForum | Jul 30, 2020 | Blogs
Deur Marnus Kamfer Menige vuurwapenlisensiehouers van vervalde wit vuurwapenlisensies is in rep en roer ná die Hoogste Hof van Appèl ’n tussentydse hofbevel – wat dié lisensiehouers beskerm het – op 23 Julie 2020 ter syde gestel het. Dié tussentydse hofbevel,...