deur AfriForum | Feb 8, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-takke van Secunda en Bethal het op 7 Februarie 2017 ’n wenslys gerig aan Mmela Mahlangu, die munisipale bestuurder van die Govan Mbeki-munisipaliteit. Dit volg nadat dié twee takke verskeie gemeenskapsprobleme en -prioriteite geïdentifiseer het...
deur AfriForum | Feb 1, 2017 | Argiewe
Die plaaslike AfriForum-tak in Hartbeespoort het die afgelope twee dae in samewerking met lede van die publiek die perseel waarop die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit en Stadsraad se kantore, die publieke biblioteek en die plaaslike kliniek geleë is, skoongemaak....
deur AfriForum | Feb 1, 2017 | Argiewe
AfriForum beskou die Suid-Afrikaanse regering se volharding met die proses om van die internasionale strafhof te onttrek, as ’n terugwaartse stap op die terrein van menseregte. Gister het die geregtelike komitee van die Suid-Afrikaanse parlement die aanvaarding van ’n...
deur AfriForum | Jan 31, 2017 | Argiewe
Adv. Gerrie Nel het as staatsaanklaer bedank en sal vanaf 1 Februarie 2017 hoof van AfriForum se nuwe privaat vervolgingseenheid wees. Suid-Afrikaanse wetgewing maak privaat vervolging moontlik in gevalle waar die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besluit om iemand wat...
deur AfriForum | Jan 28, 2017 | Argiewe
De Goede Hoop Koshuis het vandag hul deure geopen. Volgens De Goede Hoop se Bestuursraadvoorsitter, Cornelius Jansen van Rensburg, is die opening van De Goede Hoop ‘n belangrike mylpaal. “Die doel met die De Goede Hoop-projek is om Afrikaanse studente se deelname aan...