deur AfriForum | Mar 2, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het onlangs in twee afsonderlike gevalle gehelp om ’n gesteelde vragmotor op te spoor en drie vermeende misdadigers vas te trek. Die soektog na die gesteelde vragmotor is in samewerking met ’n plaaslike opsporingsmaatskappy uitgevoer...
deur AfriForum | Mar 1, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die vakbond Solidariteit sê dat die sportministerie en verskeie sportfederasies se transformasieteikens vir sport in Suid-Afrika eintlik net die daarstelling van ’n onwettige kwotastelsel is. Dit volg nadat dié organisasies...
deur AfriForum | Mar 1, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Nigel het onlangs hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in dié dorp bevestig. Die tak het ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is aan kapt. M....
deur AfriForum | Mar 1, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Alberton het onlangs hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in dié dorp bevestig. Die tak het ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD (nasionaal) in Centurion gesluit is...
deur AfriForum | Mar 1, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kempton Park het onlangs hul samewerking met die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Kempton Park bevestig. Die tak het ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion...