deur AfriForum | Mei 5, 2017 | Argiewe
Gauteng se 2018-aanlynskoleregistrasieproses vir graad 1- en 8-leerders het reeds Dinsdag, 2 Mei om 8:00 geopen. Sover het die burgerregte-organisasie AfriForum geen klagtes van ouers of skole ontvang nie en was die terugvoer oor die proses gunstig. Daar is wel ’n...
deur AfriForum | Mei 2, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Alberton het vandag met verskeie instansies – waaronder die DA, die Vryheidsfront Plus, Alberton se Erfenisvereniging en ander geaffekteerde ondernemings – hande gevat om die Alberton Eerste Alliansie te vorm. Dié Alliansie het ten doel om...
deur AfriForum | Mei 2, 2017 | Argiewe
AfriForum het sy kommer uitgespreek oor die publieke reaksie wat gevolg het op ’n onlangse episode van Isidingo op SABC 3, waarin ’n rassistiese beeld van wit mense geskets is. Verskeie kommentators het die betrokke Isidingo-episode as ’n weerspieëling van die...
deur AfriForum | Apr 26, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-takke in Secunda, Bethal, Standerton, Witbank en Middelburg het gedurende Maart en April 2017 gehelp om duisende liters water aan die Calvinia-gemeenskap te skenk wat tans ’n groot droogtekrisis ervaar. Die onderskeie takke het ook al te saam...
deur AfriForum | Apr 24, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug het sy kommer uitgespreek oor die oënskynlik politieke agenda agter die aanpassings wat aan die LLB-graad van die Noordwes-Universiteit (NWU) deur die Hoëronderwys-kwaliteitskomitee (HOKK) vereis word. Die raad op hoër onderwys het onlangs verskeie...