deur AfriForum | Mei 15, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Secunda het die afgelope naweek spoedig ingegryp om ’n waterlekkasie te herstel ná ’n motorongeluk in Watersonstraat waartydens ’n munisipale waterpyp raakgery is en gebars het. “Danksy flink optrede en goeie samewerking was die probleem...
deur AfriForum | Mei 15, 2017 | Argiewe
Nog protesaksies kan binnekort deur studente aan die Grootfontein Landboukollege in Middelburg (Oos-Kaap) volg as daar nie dringend aan hul eise gehoor gegee word nie. Talle ontevrede studente het verlede week begin om aan hul misnoeë oor die verblyftoestande by dié...
deur AfriForum | Mei 11, 2017 | Argiewe
Sowat 12 leerlinge van Laerskool Schweizer Reneke het die nuutgestigte AfriForum-tak in dié dorp gehelp om die park by die lokomotief in die middel van die dorp skoon te maak. Madi Swanepoel, hoof van die tak se jeugportefeulje, het dié skoonmaak-aksie gelei. Volgens...
deur AfriForum | Mei 9, 2017 | Argiewe
AfriForum en Solidariteit het bekend gemaak dat hulle die eerste oorwinning in die sportkwotasaak bereik het. Dit volg nadat Thulas Nxesi, sportminister, vandag aangekondig het dat die verbod wat op sportfederasies (SA Rugby, Krieket SA en Netbal SA) gelê is om...
deur AfriForum | Mei 6, 2017 | Argiewe
Meer as 1000 mense het vandag AfriForum en die Solidariteit-beweging se veiligheidsberaad by die Heartfelt Arena in Pretoria bygewoon. Die doel van dié veiligheidsberaad was om nasionale veiligheidsmeganismes tussen gemeenskappe, die staat en privaat sektor te...