deur AfriForum | Mei 25, 2017 | Argiewe
Lede van AfriForum se Middelburg-buurtwag het gister patrollie-opleiding ontvang. Volgens Hillel Coetzer, AfriForum se streekskoördineerder vir Mpumalanga-Wes, is professionele opleiding belangrik vir elke veiligheidstruktuur. “Dis belangrik dat AfriForum se...
deur AfriForum | Mei 24, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethal het die afgelope week as deel van hul nasionale blou-en-groendruppelprojek water in dié dorp getoets, asook sowat 80 slaggate as deel van die tak se langtermynslaggatprojek herstel. Die watertoetse dui aan dat die drinkwater veilig is....
deur AfriForum | Mei 22, 2017 | Argiewe
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) moet AfriForum se regskostes betaal nadat hulle onvoorbereid by die Noord-Gautengse hoë hof opgedaag het, waar albei AfriForum se aansoeke teen die SAPD ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000...
deur AfriForum | Mei 18, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Pretoria-Oos het die afgelope twee weke die padoppervlak rondom Laerskool Tygerpoort teen ’n koste van sowat R160 000 herstel. Dit behels ’n area van meer as 4 000 m2. “AfriForum word deur gemeenskappe genader om in te gryp waar munisipaliteite...
deur AfriForum | Mei 15, 2017 | Argiewe
AfriForum se Grootfontein CE-buurtwag in die ooste van Pretoria (deel van die Pretoria-Oos-tak) het die afgelope naweek in samewerking met die Tierpoort-buurtwag, die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Welbekend en Boschkop, asook die sekuriteitsmaatskappye...