deur AfriForum | Mei 29, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs ’n buurtwag in die Pretoriase Moot gestig. Dié buurtwag fokus spesifiek op woonbuurte wat in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Moot se bedieningsarea geleë is en beskik ook reeds oor sy eie radionetwerk....
deur AfriForum | Mei 26, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug het vanoggend nooddienste ontbied nadat voerstore en dierekampe by die Universiteit van Pretoria (UP) se fakulteit veeartsenykunde by Onderstepoort aan die brand gesteek is. Dié brande is vermoedelik deur stakers van die Nehawu-vakbond gestig. Volgens...
deur AfriForum | Mei 26, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandeesweek Secunda se watergehalte as deel van hul nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets en bevind dat die drink- en rioolwater skoon is. “Ons kon vasstel dat Secunda se drink- en rioolwater skoon is en geen swaarmetale bevat nie, en dat...
deur AfriForum | Mei 26, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethlehem het vandag vier strafregtelike klagtes van munisipale bedrog ten bedrae van R85 miljoen by die plaaslike Valke-eenheid ingedien. Dít spruit onder meer uit verskeie ondersoeke wat deur AfriForum geloods is, asook dokumente wat aan die...
deur AfriForum | Mei 26, 2017 | Argiewe
AfriForum sal met hul projek om uitgesoekte damme in die Wes-Kaap dieper en groter te maak, wegspring sodra dié organisasie die groen lig van die departement van water en sanitasie (DWS) ontvang. Die burgerregtewaghond het reeds grondverskuiwingspesialiste en...