deur AfriForum | Jun 1, 2017 | Argiewe
AfriForum het die aanstelling van lt.genl. Joel Mothiba as die nuwe waarnemende nasionale polisiekommissaris as verblydend beskryf. “Lt.genl. Mothiba is ʼn ervare beroepspolisiebeampte wat sterk in gemeenskapspolisiëring en dissipline glo. Ek glo sy aanstelling sal...
deur AfriForum | Jun 1, 2017 | Argiewe
AfriForum se buurtwagtak in Vanderbijlpark het Maandagoggend bystand aan die plaaslike polisie gebied ná drie gewapende rowers by ’n eenheid in ’n meenthuiskompleks in Firstraat ingebreek het en deur ’n inwoner geskiet is. Die voorval het omstreeks 10:30...
deur AfriForum | Mei 31, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het gister ’n buurtwag in Secunda op die been gebring om misdaad in dié dorp te bekamp. “Die buurtwag het ten doel om saam met die SAPD en plaaslike veiligheidsinstansies te werk om misdaad te bekamp en die gemeenskap in tye van...
deur AfriForum | Mei 30, 2017 | Argiewe
AfriForum se Phalaborwa-tak het op Vrydag, 26 Mei 2017 aan ’n groot skoonmaakprojek in dié dorp deelgeneem. Die projek is in samewerking met die Phalaborwa-besigheidskamer, die belastingbetalersvereniging en die Ba Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit van stapel...
deur AfriForum | Mei 29, 2017 | Argiewe
AfriForum het die afgelope naweek Middelburg se watergehalte as deel van die burgerregtewaghond se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets. Uitslae het aangedui dat die drinkwater skoon is, maar dat die rioolwater nie aan gestelde standaarde voldoen nie. “Ons kon...