deur AfriForum | Jun 27, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (PAIA, wetno. 2 van 2000) ingedien by die kantoor van Supra Mahumapelo, Noordwes-premier, oor die oprigting van ’n monument van pres. Jacob Zuma in Groot Marico. Dié...
deur AfriForum | Jun 27, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Jeffreysbaai het ’n subkontrakteur op eie onkoste aangestel om die Oos-Kaapse departement van openbare werke in staat te stel om padtekens in St. Francisweg te verf en op te rig. Dít volg nadat die tak en departement ’n...
deur AfriForum | Jun 27, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Standerton het die afgelope naweek met ’n skoonmaakprojek in Dr Nelson Mandelarylaan, die hoofstraat in dié dorp, afgeskop. Volgens Hillel Coetzer, AfriForum se streekskoördineerder vir Mpumalanga, het die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit se...
deur AfriForum | Jun 27, 2017 | Argiewe
AfriForum se nuutgestigte buurtwag in Gansbaai is nou volledig toegerus om die gemeenskap te beveilig nadat die buurtwag nuwe toerusting, waaronder 29 tweerigtingradio’s en ander noodhulpvoorraad, ontvang het. Thomas van Dalen, AfriForum se provinsiale koördineerder...
deur AfriForum | Jun 25, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Machadodorp het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Waterval-Boven op Vrydag, 23 Junie 2017 ’n verdagte in hegtenis geneem wat na bewering met die plaasaanval op Donderdag, 22 Junie 2017 in dié omgewing verbind word....