deur AfriForum | Jul 6, 2017 | Argiewe
Die Internasionale Strafhof (ISH) in Den Haag, Nederland, het vandag bevind dat die Suid-Afrikaanse regering sy plig in terme van dié hof en internasionale wetgewing jammerlik versaak het deur nie vir Omar al-Basjir, die omstrede Soedannese president, tydens sy besoek...
deur AfriForum | Jul 4, 2017 | Argiewe
AfriForum en Solidariteit gaan vandeesmaand die verslag Transformasie in SA Sport: Telbord nie in regering se guns by vyf internasionale sportliggame indien. Die verslag fokus op politieke inmenging in Suid-Afrikaanse sport. Dit volg nadat die burgerregtewaghond en...
deur AfriForum | Jul 3, 2017 | Argiewe
Lede en personeel van die burgerregtewaghond AfriForum het op Saterdag 1 Julie 2017 in samewerking met Pretoria FM die gebied rondom die Makro-winkel in Centurion skoongemaak. Dié skoonmaakaksie het ten doel om omgewingsbewustheid te bevorder en is deur Pretoria FM...
deur AfriForum | Jun 27, 2017 | Argiewe
AfriForum se Hemel en Aarde-plaaswag in Hermanus is gerat om misdaad te bekamp en die gemeenskap te beveilig nadat dié organisasie se plaaslike tak in Overstrand die nodige toerusting, waaronder 22 tweerigtingradio’s, aan die plaaswag oorhandig het. Thomas van...
deur AfriForum | Jun 27, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die afgelope naweek in samewerking met die plaaslike besigheidskamer en belastingbetalersvereniging nog ’n deel van die burgerregtewaghond se skoonmaakprojek uitgevoer. Dié projek is op 26 Mei 2017 van stapel gestuur en het onder...