deur Forum Nuus | Apr 22, 2016 | Artikels
AfriForum het vandeesweek as deel van sy nasionale veldtog, “Genoeg is Genoeg”, sowat 1 600 km oor vier provisies afgelê om agt departementshoofde aan te kla vir die wanbesteding van belastingbetalers se geld. Die projek vorm deel van die burgerregte-organisasie se...
deur Forum Nuus | Apr 20, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat Maandag afgeskop het – strafregtelike klagtes teen dr. Sipho Kababa, hoof van Limpopo se departement van gesondheid, en MC Matthews, rekenpligte beampte van die...
deur Forum Nuus | Apr 19, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen Richard Mnisi, voormalige departementshoof van gesondheid in Mpumalanga, ingedien ingevolge artikel 86(1) van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, 1998. Die...
deur Forum Nuus | Apr 18, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen vier Gautengse departementshoofde by die Johannesburg-Sentraal Polisiestasie ingedien ingevolge artikel 86(1) van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, 1998. Dit volg op die bekendstelling...
deur Forum Nuus | Apr 18, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum se nasionale veldtog oor die wanbesteding van belastinggeld, “Genoeg is Genoeg”, is vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion bekend gestel. As deel van dié veldtog gaan die burgerregte-organisasie oor die volgende twee weke...