deur Forum Nuus | Apr 29, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch As deel van AfriForum Jeug se nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie vandeesweek ’n kompetisie geloods waar vier studente elk ’n studiebeurs ter waarde van R20 000 kan wen. Dié...
deur Forum Nuus | Apr 28, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie het vandag sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog suksesvol in Pietermaritzburg afgesluit. Meer as 4 200 km is in twee weke afgelê om 13 departementshoofde landwyd strafregtelik aan te kla vir die wanbesteding van belastingbetalers se geld. Die...
deur Forum Nuus | Apr 26, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen Gugulethu Matlaopane, hoof van die Noord-Kaapse departement van gesondheid. Dít volg nadat die...
deur Forum Nuus | Apr 25, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se jeugtak by die Universiteit van Stellenbosch (US) het vandeesweek selfverdedigingsklasse aangebied wat daarop gemik is om jong dames te bemagtig om hulself teen geweld te beskerm. Volgens Bernard Pieters, AfriForum se...
deur Forum Nuus | Apr 22, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum stel vandag hul eerste voltydse buurtwagpatrollievoertuig by die Windmill Casino in Bloemfontein bekend. Volgens Johan Hattingh, AfriForum se provinsiale koördineerder vir die Wes-Vrystaat, is die doel met dié voertuig om aan die...