deur Forum Nuus | Mei 6, 2016 | Artikels
Ontevredenheid oor buitensporige salarisse aan tradisionele leiers, waarvoor belastingbetalers geld moet opdok, het ’n verdere wending geneem met Agri SA wat Pravin Gordhan, minister van finansies, versoek het om dié miljoene rande eerder aan opkomende boere te gee....
deur Forum Nuus | Mei 6, 2016 | Artikels
Mariska Batt (26), ’n mediaskakelbeampte by AfriForum, het vandag in die Pretoriase landdroshof verskyn op aanklagte van roekelose en nalatige bestuur nadat sy op 31 Maart 2015 gearresteer en aangehou is omdat sy sowat 10 m in die verkeerde rigting in Lenchenlaan,...
deur Forum Nuus | Mei 5, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie gaan ’n PAIA-aansoek indien teen die departement van koöperatiewe regerings, menslike nedersettings en tradisionele sake (Coghsta), om toegang tot inligting te verkry rakende ʼn uitbetaling van R73 miljoen aan sowat 208 tradisionele leiers...
deur Forum Nuus | Mei 4, 2016 | Artikels
“Ons kan bevestig dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) plaasmoorde in die toekoms amptelik as ʼn prioriteitsmisdaad sal hanteer,” het lt.genl. Khomotso Phahlane, waarnemende nasionale polisiekommissaris, vandag op ʼn mediakonferensie saam met AfriForum...
deur Forum Nuus | Mei 3, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie gaan vandeesmaand ʼn nasionale veldtog genaamd “Slaggatmaand” van stapel stuur waartydens sowat 2 000 slaggate landwyd herstel sal word. Marcus Pawson, hoof van plaaslike regerings by AfriForum, sê die doel met die projek is om...